# Die Forum for South Africa verwelkom die Departement van Binnelandse Sake se besluit om die asielriglyn terug te trek, maar vra ‘n nasionale referendum oor immigrasie- en asielbeleid. Die leier, Tebogo Mashilompane, sê Suid-Afrikaners moet seggenskap hê oor die toekoms van die land se immigrasiestelsel en grensbestuur. Hy versoek die regering om grensbeheer te verskerp, misbruik van die asielstelsel hok te slaan, immigrasiewette toe te pas en te verseker vlugtelingontvangskantore beskik oor voldoende personeel om doeltreffend te werk:
FORUM4SA vra ‘n referendum oor immigrasiebeleid [KLANK]
ENG MashilompaneONPolicy