Skip to content

Forum4SA gekant teen gesentraliseerde beheer oor munisipale nutsdienste [KLANK]

# Die Forum for South Africa het die hersiene witskrif oor plaaslike regering verwerp en waarsku die voorgestelde hervormings kan munisipale outonomie ondermyn en plaaslike demokrasie verswak. Tebogo Mashilompane van die forum sê planne om verpligte lisensiëring vir water- en elektrisiteitsdienste in te stel, kan munisipaliteite se vermoë beperk om hierdie dienste te bestuur en verkiesingsbeloftes na te kom. Mashilompane dring aan op sinvolle openbare deelname voordat enige veranderinge geïmplementeer word:

ENG MashilompaneOnControl