# Forum for South Africa verwelkom die bevordering van een-duisend-965 polisiebeamptes wat hierdie maand in werking tree. Dis deel van die polisie se breër strategie om die organisasie te versterk deur bekwame leierskap, kundige wetstoepassing, aanspreeklikheid en verbeterde dienslewering aan gemeenskappe. Die organisasie se leier, Tebogo Mashilompane, sê loopbaanvordering kan beamptes se gemoed ‘n hupstoot gee, maar moet meer aanspreeklikheid en verantwoordelikheid teweegbring:
FORUM4SA eis aanspreeklikheid nadat 1 965 polisiebeamptes bevorder word [KLANK]
ENG MashilompaneONAccountability