Skip to content

Forum vra ontbinding van Onafhanklike Direktoraat Teen Korrupsie [KLANK]

# Die Activists and Citizens Forum het weer gevra vir die ontbinding van die Onafhanklike Direktoraat Teen Korrupsie na getuienis voor die Madlanga-kommissie. Woordvoerder Dennis Bloem sê senior ondersoeker Brian Padayachee se getuienis het beweerde misbruik binne die eenheid blootgelê rondom die arrestasie van die hoof van Misdaadintelligensie, luitenant-generaal Dumisani Khumalo, en ses ander senior offisiere vir bedrog en korrupsie wat met onreëlmatige aanstellings verbind word. Hy het die minister van Justisie, Mmamoloko Kubayi, versoek om die Direktoraat te ontbind:

ENG-BloemOnIDAC