# The Forum for South Africa sê hulle is ontsteld oor kommentaar deur die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, ter verdediging en regstelling van die openbaarmaking deur die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, advokaat Shamila Batohi. Die forumleier, Tebogo Mashilompane, sê Batohi se bewerings oor die infiltrasie van die NVG is waar. Hy sê egter die minister se woordkeuse was verkeerd en sy moet ophou om die land te mislei:
Forum verwerp minister Kubayi se verklaring oor advokaat Batohi en die NVG [KLANK]
ENG TebogoonNPA