# Die Activists and Citizens Forum sê die besluit van die parlementêre speaker, Thoko Didiza, om ‘n kennisgewing in te dien om gehoor te gee aan die Wes-Kaapse Hooggeregshof se beslissing oor president Cyril Ramaphosa se interdik teen die Parlement se ampsklagproses, moet veroordeel en verwerp word. Forum-woordvoerder, Dennis Bloem, sê ‘n paar dae gelede het die meerderheid van die partye in die Ampsklagkomitee ooreengekom om die president se poging om die proses te staak, teen te staan:
Forum verwerp besluit deur parlementêre speaker om nie Ramaphosa se dringende aansoek teen te staan nie [KLANK]
ENG BloemONSpeaker