Skip to content

Forum verwelkom einde van ongrondwetlike gesondheidsorgbeperkings [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Private Praktisynsforum sê ‘n uitspraak deur die Konstitusionele Hof waar bepalings oor die sertifikaat van behoefte in die Nasionale Gesondheidswet ter syde gestel is, is ‘n groot oorwinning vir gesondheidsorgpersoneel en pasiënte. Die Hof het die bepalings ongrondwetlik verklaar. Simon Strachan van die Forum sê die uitspraak beskerm medici se onafhanklikheid en verbeter pasiënte se toegang tot gesondheidsorg. Strachan meen om praktisyns na sekere gebiede te dwing sal nie personeeltekorte oplos nie:

ENG StrachanOnHealthcare