# Die Forum for South Africa vra die Ministerie van Polisie om die ouderdomsvereiste op werwingsaansoeke te skrap vir persone wat oor ’n kwalifikasie beskik, en ook om rybewys as ‘n vereiste vir alle aansoekers te skrap. Die polisie het ‘n aanlyn werwingsveldtog begin vir vyf-duisend-500 aspirantlede om by sy geledere aan te sluit. Die leier van die forum, Tebogo Mashilompane, sê dit is problematies dat die polisie slegs jong mense tussen die ouderdom van 18 en 35 teiken:
Forum versoek dat Ministerie van Polisie ouderdomsvereiste moet skrap op werwingsaansoeke [KLANK]
ENG TebogoonRecruitment