Skip to content

Forum veroordeel selektiewe geregtigheid te midde van vertragings in Zondo-kommissie se sake [KLANK]

# Die Activists and Citizens Forum vra die Onafhanklike Direktoraat Teen Korrupsie om duidelikheid te verskaf of die voormalige parlementslid, Vincent Smith, onregverdig uitgesonder is in die Bosasa-korrupsiesaak. Hy is in Maart tot sewe jaar tronkstraf gevonnis op aanklagte van bedrog en korrupsie wat verband hou met gunslone wat hy van die fasiliteit-bestuursmaatskappy ontvang het. Dennis Bloem van die forum sê ander mense wat deur die Staatkapingskommissie betrek is, moet nog aanspreeklik gehou word:

ENG BloemONZondoCommission