# Die Activists and Citizens Forum sê die moorde in die Wes-Kaap, veral in Kaapstad, benodig dringende en drastiese ingryping om die lewens van onskuldige mense in bendegeteisterde gebiede te red. Die woordvoerder van die forum, Dennis Bloem, sê Suid-Afrikaners hoor amper elke week van massamoorde in townships in Kaapstad. Hy sê die regering moet oorweeg om ‘n noodtoestand teen bendegeweld in die Wes-Kaapse gemeenskappe af te kondig:
Forum sê regering moet oorweeg om ‘n noodtoestand teen bendegeweld in die Wes-Kaap af te kondig [KLANK]
ENG DennisonGangViolence