# Die Activists and Citizens Forum se raad aan president Cyril Ramaphosa en die minister van Polisie, Senzo Mchunu, is om onmiddellik te bedank om die land te red van verdere verleentheid. Dit volg nadat verdoemende onthullings by die Madlanga-kommissie aan die lig gebring is oor misdaadsindikate wat die strafregstelsel geïnfiltreer het. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem:
Forum sê Ramaphosa en Mchunu moet bedank ná verdoemende onthullings by Madlanga-kommissie [KLANK]
ENG DennisonResign