Skip to content

Forum sê Konstitusionele Hof-uitspraak oor mans wat vrouens se vanne mag aanneem ondermyn kultuur [KLANK]

# Die Forum for South Africa het die Konstitusionele Hof se uitspraak veroordeel wat mans toelaat om kragtens wet hul vrouens se vanne aan te neem. Die hof het bevestig dat dele van die Wet op die Registrasie van Geboortes en Sterftes ongrondwetlik is, wat in wese ‘n laer hof se uitspraak handhaaf. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê die uitspraak is ‘n blatante aanval op Suid-Afrika se kultuur, godsdiens en gebruike, en ondermyn erfenis en tradisies wat reeds eeue lank bestaan:

ENG TebogoonSurnamesRuling