# Die Activists and Citizens Forum sê die storie rakende ‘n sluipmoord-poging op adjunkpresident Paul Mashatile, klink soos ‘n storie wat binne ANC-faksies opgedis is. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê hulle glo as dit waar was, sou die land omgekeer word om die verdagtes van hierdie sogenaamde sluipmoordpoging op te spoor:
Forum sê baie vrae het ontstaan oor sogenaamde sluipmoordpoging op Mashatile [KLANK]
ENG DennisonMashatile