Skip to content

Forum for South Africa wil hê Pretoria-Wes-polisiestasie moet ondersoek word [SOUND]

# Die Forum for South Africa sê hy het Gauteng se polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, skriftelik versoek vir ‘n ondersoek na die Pretoria-Wes-polisiestasie. Die leier van die forum, Tebogo Mashilompane, sê die ondersoek behels moontlike korrupsie tussen die polisie en buitelanders wat geboue kaap of by dwelmhandel betrokke is in Pretoria-Wes. Hy beweer die polisie weet van dié misdadige optrede, maar niks doen daaroor nie:

ENG TebogoonCorruption