# Die Forum for South Africa sê misdaad in Gauteng is nog lank nie verby nie, want daar is geen ernstige poging deur mense wat die verantwoordelikheid het om burgers teen misdadigers te beskerm nie. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê dit volg na die moord Vrydagaand op vyf mense by ‘n taverne in die Shoba Informele Nedersetting in Olievenhoutbosch, Centurion. Hy sê die feit dat die land aan misdadigers uitgelewer is, kan nie langer vermy word nie:
Forum for South Africa sê misdaad in Gauteng is nog lank nie verby nie [KLANK]
ENG TebogoonGautengCrime