Skip to content

Forum for South Africa moedig Ramaphosa aan om die nasionale dialoog te kanselleer nadat die DA onttrek [KLANK]

# Die Forum for South Africa moedig president Cyril Ramaphosa aan om die nasionale dialoog te kanselleer, en dit as  ‘n mors van openbare geld beskryf. Die organisasie sê die dialoog word gebruik om mislukte ministers te beskerm in plaas van om belangrike probleme soos werkskepping, sekerheid, en die stryd ten korrupsie aan te spreek. Tebogo Mashilompane van die forum verwelkom die DA se onttrekking van die gesprekke, en moedig die regering aan om werklike oplossings te vind:

 

ENG MashilompaneOnCancellation