# Die Forum for South Africa sê die Menseregtekommissie laat die land in die steek omdat hy toegang tot gesondheidsdienste aan onwettige buitelandse burgers ondersteun. Die woordvoerder, Tebogo Mashilompane, sê dit ondermyn nasionale soewereiniteit. Mashilompane voer aan onwettige toegang tot die land weerspieël ‘n verskuilde agenda en moet as ‘n misdaad behandel word, nie ‘n menseregtekwessie nie. Hy eis grensbeheer, deportasie en ‘n hersiening van die kommissie se mandaat:
Forum for South Africa kritiseer SAMRK oor voorspraak vir onwettige immigrante se gesondheidsorg [KLANK]
ENG-MashilompaneOnMigrants