Skip to content

Forum for South Africa kritiseer Ramaphosa oor hy nie teen Mchunu optree oor taakspan oor politieke moorde nie [KLANK]

# Die Forum for South Africa sê president Cyril Ramaphosa moet aanspreeklik gehou word vir die versuim om op te tree teen die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se poging om die politiekemoorde-taakspan te ontbind. In getuienis voor die Madlanga-kommissie gister het die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, onthul dat hy Ramaphosa ingelig het oor Mchunu se poging om die taakspan te ontbind. Mchunu is tans met spesiale verlof. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê die president het stilgebly hoewel hy bewus was van die besluit:

ENG TebogoonRamaphosa