Skip to content

Forum for South Africa eis ondersoek na UVS se aanstellingspraktyke [KLANK]

# Die Forum for South Africa het die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, formeel versoek om bewerings te ondersoek dat die Universiteit van die Vrystaat buitelandse burgers onregverdig in akademiese leiersrolle aanstel. FOSA beweer dat 19 departementshoofde buitelanders is, ten spyte van die beskikbaarheid van gekwalifiseerde Suid-Afrikaners. FOSA se woordvoerder, Tebogo Mashilompane, voer aan dit kan ‘n oortreding van immigrasiewette wees wat plaaslike aanstellings prioritiseer tensy spesifieke vaardighede skaars is:

ENG-MashilompaneOnUFS