Skip to content

Forum for SA sê minister Macpherson moet openbarewerkeprogram se werkers in Matjhabeng verskoning vra [KLANK]

# Die Forum for South Africa sê die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, moet werkers van die Uitgebreide Openbarewerkeprogram by die Matjhabeng-munisipaliteit in die Vrystaat verskoning vra. Dit volg ná ʼn ondersoek bevind het die munisipaliteit het die program se fondse vir goedgekeurde projekte na behore gebruik. Vroeër is berig die fondse is gebruik om gewese raadslede en sittende politieke amptenare se salarisse te verhoog. ʼn Forum-woordvoerder, Tebogo Mashilompane, sê werkers het onder die valse aantygings gely:

ENG MashilompaneOnMacpherson