Skip to content

Forum dring aan op ‘n verduideliking van Vervoer-departement oor besoek aan Frankryk [KLANK]

# Die Forum for South Africa sê dit is bekommerd oor die onlangse onthullings dat ‘n afvaardiging van die Departement van Vervoer na Frankryk gereis het, terwyl 600-duisend Suid-Afrikaners wag vir hulle rybewyskaarte. Die leier van die Forum, Tebogo Mashilompane, sê hierdie skandaal vind plaas terwyl Suid-Afrikaners swaarkry as gevolg van die agterstand met die druk van die kaarte:

ENG TebogoonFranceTrip