Skip to content

Forum beskuldig SABC van vergelding nadat joernalis glo afgedank is oor eis vir agterstallige betaling [KLANK]

# Die Activists and Citizens Forum sê die SABC skend werkers se regte nadat die veteraanjoernalis Mercedes Besent afgedank is. Die forum beweer die verteenwoordiger van die Kommunikasiewerkersvakbond is afgedank omdat sy uitstaande agterstallige betalings namens werkers opgevolg het. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, versoek die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, en die Parlement se portefeuljekomitee oor Kommunikasie om die bewerings dringend te ondersoek en die uitsaaier se integriteit te herstel:

ENG BloemOnJournalist