# Die Forum for South Africa sê hy sal nie rus voordat geregtigheid geskied het vir die families van kinders wat gesterf het nadat hulle besoedelde happies van onwettige spaza-winkels geëet het nie. Die forum beskuldig die Departement van Kleinsakeontwikkeling dat hulle op die nippertjie reageer op hulle versoek nadat hulle met regstappe gedreig het. Tebogo Mashilompane van die forum sê die departement verplaas die skuld op munisipaliteite terwyl hulle self die verantwoordelik moet aanvaar:
Forum beskuldig Kleinsakeontwikkeling dat hulle verantwoordelikheid ontduik oor onwettige spaza-winkels [KLANK]
ENG MashilompaneOnJustice