Skip to content

Floyd Shivambu kondig raadplegingsproses aan oor die stigting van ‘n nuwe politieke beweging [KLANK]

# Die voormalige sekretaris-generaal van die MK-party, Floyd Shivambu, het ‘n nasionale raadplegingsproses oor die stigting van ‘n nuwe politieke beweging aangekondig. Hy is onlangs van sy senior posisie onthef na sy omstrede besoek aan Shepherd Bushiri se kerk in Malawi. Shivambu het op ‘n mediakonferensie gesê die doel van die beweging is om ‘n demokratiese en eerlike party te bou wat ‘n daadwerklike alternatief sal bied vir bestaande politieke partye, maar dat hy nie MK gaan verlaat nie:

ENG ShivambuOnResignation