Skip to content

Floyd Shivambu beweer MK-party het hom verwyder oor vals aantygings van sameswering teen Zuma [KLANK]

# Die voormalige sekretaris-generaal van die MK-party, Floyd Shivambu, sê hy is verwyder op grond van vals sameswerings-aantygings om die party se leier, Jacob Zuma, uit die kussings te lig. Shivambu voeg by hy word ook in ‘n vals intelligensieverslag beskuldig van samewerking met buitestaanders om beheer te neem van die party. Hy glo sy verwydering was weens interne magstryde en waninligting wat individue na aan Zuma versprei het:

ENG ShivambuOnAllegations