# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, het Flora Monama aangestel as burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste. Dit volg op die verwydering van Khlolofelo Morodi wat voor die Madlanga-kommissie by korrupsie betrek is. Sy het na bewering interne tenderdokumente gestuur aan ‘n polisiebeampte wat ook by misdaad betrek word, Fannie Nkosi. Woordvoerder Samkelo Mgobozi sê Monama het meer as 30-jaar ervaring in die openbare sektor, insluitend menslike hulpbronbestuur, arbeidsverhoudinge en nakomingstoesig:
Flora Monama aangestel as Tshwane se burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste [KLANK]
ENG MgoboziONMonama