Skip to content

Fisiese teen-semitiese aanvalle bereik rekordgetal in Amerika in 2025

# Fisiese teen-semitiese aanvalle het volgens die Anti-Defamation League se jaarverslag in 2025 in Amerika met vier-persent gestyg, terwyl aanvalle met gevaarlike wapens met 39-persent toegneem het. Daar was ses-duisend-274 gevalle van teen-semitiese aanrandings, teistering en vandalisme verlede jaar. Dit is gemiddeld 17 per dag. In een voorval in Mei verlede jaar is twee personeellede van die Israelse ambassade buite die Joodse Museum in Washington vermoor. New York, Kalifornië en New Jersey het die meeste teen-semitiese voorvalle aangeteken: