Skip to content

Firoz Cachalia sê 30 Junie is ‘n normale werksdag, ten spyte van verwagte betogings [KLANK]

# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê 30 Junie moet ‘n normale werksdag bly, met mense wat vry is om hul ondernemings sonder ontwrigting oop te maak en te bedryf. Dis voor die verwagte betogings teen onwettige immigrasie. Volgende Dinsdag is die sperdatum wat deur groepe teen onwettige immigrasie gestel is vir onwettige buitelanders om Suid-Afrika te verlaat. Cachalia, wat gister ‘n operasionele plan vir die optogte van die Wes-Kaapse polisiebestuur ontvang het, sê die veiligheid en sekuriteit van mense en infrastruktuur is nie onderhandelbaar nie:

ENG CachaliaReadForEventuality