Skip to content

Fikile Mbalula sê die ANC vernuwe homself voor die plaaslikeregeringsverkiesing [KLANK]

Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party werk hard om homself te vernuwe en verlore ondersteuning voor die plaaslikeregeringsverkiesing in te haal. Hy het Sondag by ʼn geleentheid by die Evangeliese Presbiteriaanse Kerk in Gonubie in die Oos-Kaap gepraat. Die ANC se aandeel in die nasionale munisipale stemme het van 53,9-persent in 2016 tot 45,59-persent in 2021 gedaal. Mbalula het ook vertroue uitgespreek in hul saak teen die Verkiesingskommissie in die Konstitusionele Hof oor 181 van hul kandidate nie op die stembriewe is nie:

ENG MbalulaOnCase