Skip to content

Fikile Mbalula sê ANC sal seker maak hy regeer nie weer in koalisies nie [KLANK]

# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party sal alles moontlik doen om nie weer in koalisies te regeer nie. Die munisipale verkiesing vind op 4 November plaas, en die ANC het slegs in twee van die land se agt metro’s ʼn volstrekte meerderheid. Mbalula sê die ANC se krag op voetsoolvlak om dienste te lewer, is deur koalisie-politiek verswak. Hy sê lede gaan nie toegelaat word om op te tree sonder die inagneming van die party se beginsels en dissipline nie:

ENG MbalulaOnDiscipline