Skip to content

Fikeni kritiseer Suid-Afrika se keuringsproses vir openbare amptenare [KLANK]

# Die voorsitter van die Staatsdienskommissie, professor Somadoda Fikeni, sê keuringsprosesse vir staatsamptenare in Suid-Afrika word dikwels nie ernstig opgeneem nie en is onderstandaard teenoor wat in ander lande toegepas word. Fikeni het in sy getuienis voor die Madlanga-kommissie hbevraagteken waarom amptenare met hul aanstellings kan begin voordat die siftingsproses afgehandel is. Hy sê vertragings kan daartoe lei dat klaring eers kort voor die einde van ‘n amptenaar se termyn verkry word, wat die doel van die proses tot niet maak. Hy het ook kritiek uitgespreek oor kort oriënteringsprogramme:

ENG-FikeniOnVetting