Skip to content

Fietsry: Pogačar is na vierde Tour de France-sege een van die beste [KLANK]

# Fietsry: Die heersende kampioen, Tadej Pogačar, het sy vierde Tour de France-titel gebuit en sy status bevestig as een van die beste fietsryers van sy geslag. Die Sloween kon egter nie die laaste skof wen nie nadat die Belg, Wout van Aert eerste oor die wenstreep is in die Champs-Élysées in Parys. Die tweemalige wenner, Jonas Vingegaard van Denemarke, was vier-minute-24-sekondes stadiger as Pogačar, met die Duitser, Florian Lipowitz, derde. Pogačar sê hy besef hy kan nie vir ewig meeding nie:

ENG PogačarOnCareer