Skip to content

FBI onthul nuwe besonderhede oor tienerverdagtes in dodelike skietery by San Diego-moskee [KLANK]

# Die polisie het die twee tieners wat betrokke was by die noodlottige skietvoorval by die Islamitiese sentrum van San Diego geïdentifiseer as die 17-jarige Cain Clark en 18-jarige Caleb Vasquez. Vyf mense, insluitend die twee aanvallers, is Maandag in die voorval dood. Die verdagtes is in ʼn voertuig naby die moskee aangetref waar hulle vermoedelik selfdood gepleeg het. San Diego se FBI-verteenwoordiger, Mark Remily, sê Clark en Vasquez het glo talle godsdienste en rassegroepe gehaat:

ENG RemilyOnSuspects