Skip to content

FBI ondersoek noodlottige skietery by skool in Minneapolis as haatmisdaade teen Katoliek [KLANK]

# Die FBI sê gister se noodlottige skietery by die Annunciation Catholic School in Minneapolis word as ‘n haatmisdaad teen Katolieke ondersoek. Twee kinders van agt en tien is dood en 17 mense gewond toe ‘n aanvaller tydens die mis losgebrand het. Die verdagte, geïdentifiseer as Robin Westman, is op die toneel dood nadat hy homself geskiet het. Minneapolis se polisie-hoof, Brian O’Hara, sê Westman het net voor die skietvoorval ‘n manifes op YouTube gepubliseer:

ENG O’HaraOnManifesto