Skip to content

Fast Guns-bendelede kry lewenslank vir moord op vyfjarige Valentino Grootetjie [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het Carlo Hofmeester en Chadwin Isaacs van die Fast Guns-bende tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die moord op die vyfjarige Valentino Grootetjie in Lavender Hill, Kaapstad, in 2019. Die twee is ook gevonnis op verskeie aanklagte van poging tot moord. Eric Ntabazalila van die Nasionale Vervolgingsgesag sê regter Melanie Holderness het bevind dat die mans geen berou getoon het nie:

ENG-NtabazalilaOnGangs