Skip to content

Fase 2-beurtkrag ingestel weens verlies van vyf opwekkingseenhede [KLANK]

# Eskom sê hy was verplig om gisteraand fase twee-beurtkrag in te stel, wat tot 5-uur vanoggend van krag was. Dit is nadat hy vyf opwekkingseenhede voor spitstyd verloor het. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê hulle het merkwaardige vordering gemaak in hul opwekkingsherstelpogings. Sy sê in die lig van voortslepende stelseluitdagings, word die publiek versoek word om elektrisiteit spaarsamig te gebruik:

ENG MokwenaOnMaintenance