Skip to content

Etiese bestuur en anti-korrupsie is sentraal tot ANC se plan [KLANK]

# Die ANC-president, Cyril Ramaphosa, sê die party verskerp sy stryd teen korrupsie en waarsku dat gevolgebestuur en leefstyloudits streng toegepas sal word in die openbare sektor. Ramaphosa het na afloop van die party se nasionale uitvoerende komiteevergadering in Boksburg gesê die Spesiale Ondersoekeenheid se verslae toon dat die regering ernstig is oor die bekamping van korrupsie, en alle bevindings sal opgevolg word:

ENG RamaphosaOnGovernance