Skip to content

eThekwini weerlê bewerings van onderbesteding en herbevestig sterk finansiële prestasie [KLANK]

# Die eThekwini-munisipaliteit ontken ten sterkste bewerings van buitensporige onderbesteding en administratiewe onbevoegdheid. Die munisipaliteit sê die aantygings is nie slegs misleidend nie, maar dit ignoreer ook die deurlopende rekord van gesonde finansiële bestuur en doeltreffende dienslewering. Die woordvoerder, Gugu Sisilana, sê die Nasionale Tesourie se toewysing van ‘n bykomende 293-miljoen-rand vir die 2024/2025-boekjaar is ‘n duidelike mosie van vertroue in die metro se bestuur van toelaes en sy diensleweringsbevoegdheid:

ENG GuguonUnderspending