Skip to content

Eskom werk om krag te herstel te midde van onderbrekings in verskeie KZN-gebiede [KLANK]

# Die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in KwaZulu-Natal, Thulasizwe Buthelezi, sê Eskom is hard aan die werk om krag in verskeie gebiede regoor die provinsie te herstel nadat swaar sneeu en sterk wind onderbrekings veroorsaak het. Ses gebiede is geraak, waarvan die Ugu-distrik die ergste geraak is. Volgens Buthelezi het sterk wind en haelstorms meer as 70 huise beskadig, wat 14 mense dakloos gelaat en verskeie beseer het, insluitend vier leerders van die Alberton Secondary School:

ENG ButheleziOnDamage