# Eskom sê hy neem kennis van die griewe van die Majakaneng-gemeenskap in Noordwes, nadat hul protesoptrede tot die sluiting van die N4 gelei het. Die betoging spruit uit voortslepende kragonderbrekings en algemene frustrasie met gebrekkige dienslewering. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die onderbrekings vind plaas weens oorlading van die netwerk, wat hulle genoodsaak het om ladingvermindering toe te pas sodat die netwerk nie ineenstort nie.
Eskom verbind tot samewerking met Majakaneng-gemeenskap om oplossings te vind [KLANK]
ENG DaphneonMajakaneng