# Eskom sê sy opwekkingsvermoë verbeter steeds, met ‘n energiebeskikbaarheidsfaktor van 68-persent vir die boekjaar tot dusver, die hoogste vlak in ses jaar. Volgens die maatskappy het onbeplande kragonderbrekings afgeneem, terwyl sowat ses-duisend-200-megawatt se opwekkingskapasiteit ppr die afgelope drie jaar weer by die kragnetwerk gevoeg is. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê diesel-uitgawesl het ook met vyf-miljard-rand gedaal vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar:
Eskom sien energiebeskikbaarheidsfaktor van 68% [KLANK]
ENG MokwenaOnPerformance