Skip to content

Eskom se voortgesette samewerking met wetstoepassing lei tot ses arrestasies vir verkrygingsbedrog [KLANK]

# NATJOINTS se energieveiligheid en sekerheidskomitee maak, in samewerking met Eskom, steeds vordering met die bestryding van korrupsie en diefstal in die elektrisiteitsnutsmaatskappy. Oor die afgelope twee dae is ses mense aangekeer vir hulle betrokkenheid by ‘n bedrieglike verkrygingskema by die Kusile-kragstasie. Die woordvoerder van Eskom Daphne Mokwena sê onder dié wat in hegtenis geneem is, is ‘n voormalige Kusile-verkrygingsamptenaar en ‘n verkrygingsbestuurder:

ENG DaphneonProcurementFraud