# Eskom sê fase-twee beurtkrag wat gistermiddag weens verlies aan opwekkingseenhede en ‘n groter as verwagte aanvraag ingestel is, is teen middernag opgehef. Dit volg na die herwinning van sowat twee-duisend-en-15 megawatt se opwekkingsvermoë, ‘n verwagte afname in aanvraag en voldoende noodreserwes. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê hulle sal later vandag die jongste stand van sake bekend maak:
Eskom sê hy het opwekkingsvermoë herwin en het genoeg noodreserwes [KLANK]
ENG MokwenaOnSystem