# Eskom sê die elektrisiteitsnetwerk bly stabiel terwyl noodreserwes strategies aangewend word om aan die vraag na krag te voorsien, veral met spitstye. Die faktor vir ‘n onbeplande verlies aan vermoë, of onbeplande onderbrekings vir die boekjaar tot dusver, is 25-komma-85-persent, wat beter is as die die 32-komma-38-persent dieselfde tyd verlede jaar. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die verbetering van ses-komma-vyf persent dui op ‘n meer betroubare netwerk:
Eskom sê die elektrisiteitsnetwerk bly stabiel vir kragvoorsiening [KLANK]
ENG DaphneonElectrityDemand