# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê Eskom het daarin geslaag om krag te herstel na 92-persent van die gebiede wat deur verlede maand se verwoestende storms geraak is. Gebiede soos Witzenberg, Noordhoek-plase, Fisantehoek en Stanford-plase is steeds sonder krag. Winde sê hy erken en verstaan die frustrasie van inwoners wat langdurige kragonderbrekings moes verduur ten volle:
Eskom herstel krag na 92% van gebiede geraak deur verlede maand se verwoestende storms in Wes-Kaap [KLANK]
ENG WindeONDevastating