# Eskom sê beurtkrag bly opgeskort, gesteun deur ‘n bestendige elektrisiteitstelsel en genoeg noodreserwes. Die kragnutsmaatskappy sê hy behou hoë vlakke van beplande onderhoud by kragstasies. Dit vorm deel van sy poging om die betroubaarheid van die vloot te verbeter ter voorbereiding van die hoë aanvraag in die winter, terwyl ook voldoen word aan omgewingslisensies en regulasie-vereistes. Die woordvoerder van Eskom Daphne Mokwena sê beplande onderhoud staan tans op ses-duisend-645-megawatt:
Eskom behou steeds hoë vlakke van beplande onderhoud [KLANK]
ENG DaphneonMaintenance