# Elf verdagtes verskyn na verwagting vandag in die Bishop Lavis-landdroshof in Kaapstad in verband met die aanval Vrydag in Valhalla Park op beamptes van die wetstoepassings-bevorderingsplan. Beamptes wat as deel van ʼn voortgesette operasie in die gebied ontplooi is, het skote gehoor. ʼn Woordvoerder, Wayne Dyason, sê terwyl beamptes aan ʼn beseerde persoon aandag gegee het, het ʼn groep omstanders hulle aangeval:
Elf verdagtes in hof na aanval op polisiebeamptes in Kaapstad [KLANK]
ENG WayneonPoliceAttacks