Skip to content

Elektrisiteitsvoorsiening vanaf Waltloo-substasie kan onderbreek word [KLANK]

# Die Stad Tshwane se Sake-eenheid vir Energie en Elektrisiteit gaan vandag dele van die Waltloo-substasie afskakel. Die doel is om dié noodsaaklike fasiliteit in stand te hou en te oudit. Lindela Mashigo sê gebiede wat elektrisiteit van die Waltloo-substasie kry en geraak word, sluit in Leeuwfontein-landgoed, Nellmapius en Riverside Estate. Hy sê inwoners word aangeraai om tydens die onderbreking alle kragpunte as lewend te beskou:

ENG LindelaonWaltloo