# Die Wes-Kaapse premier Alan Winde sê Eskom het elektrisiteit herstel na 80-persent klante wat geraak is, en herstel en opruimingswerk duur voort. Dit volg nadat hewige storms wydverspreide skade aan infrastruktuur aangerig het, elektrisiteitsvoorsiening ontwrig het en honderde paaie in die provinsie beskadig het. Winde sê in die Kaapse Wynland-distrik is herstelwerk aan die hoofkraglyn tussen Boskloof en Romansrivier aan die gang terwyl spanne ook werk om foute in Chavonnes, Hexrivier, Rawsonville en Witzenberg te herstel:
Elektrisiteit herstel na 80% klante wat deur onlangse storms in Wes-Kaap geraak is [KLANK]
ENG WindeONCustomers