Skip to content

El Salvador se president sê hulle gaan nie man vrylaat wat per abuis uit Amerika gedeporteer is nie [KLANK]

# El Salvador se president, Nayib Bukele, sê hy gaan nie ʼn man van Maryland wat verlede maand verkeerdelik gedeporteer is, na Amerika terugstuur nie. Die Amerikaanse regering het erken Kilmar Ábrego García se deportasie na ʼn tronk in El Salvador was ʼn administratiewe fout. Hy beweer egter ook dat hy ʼn bendelid is. Amerika se hoogste hof het die regering opdrag gee om Ábrego García se terugkeer te bewerkstellig. Bukele het by die Withuis gesê hy het nie die mag om die man terug te stuur nie:

ENG BukeleOnGarcia